Neve Campbell

Neve Campbell
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Neve Adrianne Campbell
Geboorte 3 Oktober 1973 (1973-10-03)
Nasionaliteit Kanadees
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1991–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Neve Campbell (gebore 3 Oktober 1973) is 'n Kanadese aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Scream (1996), Scream 2 (1997), Scream 3 (2000), en Scream 4 (2011).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search